Comments on: Om te help of nie te help nie? Eish…

By: Spook
Kloppertjie, lees jou al lank raak op Bp. 1ste keer dat ek na jou blog kom. Dis baie interessant en besig. (nes jy, dink ek…   ) So bly julle het die groot stap gevat met die parrasiet. Sterkte vorentoe.

By: Leon
Kloppertjie, al die posts hierbo sê wat nofig is. Miskien is my posting oor die kalf in die put nie te vêr verwyder nie…niemand gaan julle help om daai kalf uit te grou nie…net jy en Johan. Dit is ongelukkig die heilige waarheid. Ek hoop eerlik nie dat Theo die pad van my arme koeitjie volg nie maar onthou, julle is nog redelik “nuut” getroud (in vergelyking soos oues soos ek !!) en julle wil nog kinders hê. Kinders kos BAAAIIEE meer as katte en Theo verdryf jy en jou man van mekaar. Onthou die trou belofte en ek haal die engelse een aan ” What God placed together, no man may put asunder !” Ek weet dit is hel moeilik maar DINK mens. Jy voel verneder want Theo behandel jou soos “akkies” en Johan voel waarskynlik ongemaklik want ‘n ander man praat met en oor hom soos wat ‘n ander vrou/of jy behoort. Maak ‘n plan sus !!

By: GG - Uitgawe 6 « Gert Gariep
[...] Om te help of nie te help nie. Ek lees so Dellie se post vanoggend op Bosparra.com en ek dink by myself – ja nee, mens help mense [...]

By: MaryScots
Dit klink asof dinge op ‘n ramp afstuur. Sit eers al julle emosies op ys en doen die regte ding. Reëls en leviete en raas en straf gaan nie help nie.

As Theo +- R800 pensioen kry, en julle sit R200 by, kan hy in dieselfde plek as sy suster gaan woon. Ouetehuise ontvang subsidies van die staat … saam met julle bydrae is hy ge-”wax”. Hoe gouer julle dit gedoen kan kry, hoe beter. Toegang tot ouetehuise word al hoe moeiliker vir die lae inkomste groepe.

Dis eerlik beter om vir hom ‘n permanente woonplek te kry waar hy versorging kan kry en veilig sal wees. Julle sal hom ‘n guns doen. Verduidelik dit so vir hom. Die eerste prioriteit is om hom ge-”settle” te kry in ‘n plek wat op ‘n verantwoordelike manier na hom sal omsien.

Die kat kan dalk eers by julle aanbly … Dit klink of die kat okay is met die kos wat hy kry. Theo kan seker dan en wan vir die kat kom kuier (middagbesoekies of so?).

Dit klink asof julle van Theo hou – net nie van sy maniere nie. As hy elders bly, en julle met tye besoek (vir ete nou en dan) behoort daar nie onderliggende spanning te wees nie.

Moenie gras onder julle voete laat groei nie.

By: Carolina
Hi Daar,

Ek kan nie dink dis goed vir jou huwelik nie!!! Kom uit hierdie situasie!!