Playmoregolf SA with Vodacom

Ek is nou nie so seer in die golfspeel ding nie maar my broer is, en hy werk vir PlaymoregolfSA with Vodacom.  

Dis amazing hoeveel geld mense spandeer om golf te speel per spel. En ek het so bietjie gelees aan die amazing offer wat PlaymoregolfSA mens gee en dan nog die PlaymoregolfSA Travel wat hulle nou begin doen het!

Kyk bietjie na al die info, en as jy belangstel, maak nie saak waar in Suid-Afrika jy bly nie, bel my broer en kyk of jy belangstel om aan te sluit!

 Dis ‘n helse sukselvolle initiatief en veral die gereelde golfspeler kan baie geld spaar! Op die spel self asook verblyf terwyl jy op vakansie is en lus vir om ‘n balletjie te gaan slaan…

 

Kliek op die link hierso om meer info te kry…

Een Reaksie

  1. Môre Knockertjie (dis nou english vir Kloppertjie)

    Iewers gelees: Golf is like witchcraft – it’s the games with the most curses.

Leave a Reply