Filed under: Snaaksighede... | Tagged: currie cup semi-finals, curriecup, rugby, sharks
Hallo Kloppie Skree jy vir die haaie omdat jy naby die see bly of omdat jy vir hulle jammer kry?
Hello Kloppertjie
Dis waar jy wegkruip.
Daai arme shark gaan ook net tande he tot die finaal dan is dit ook weg saam die Currie Beker Pretoria toe.
BULLE BO!!!!!!
Kloppertjie ek skree hard saam met jou. Die manne met die tanne gaan die bulletjies op hul horings (neuse) laat kyk! S.H.A.R.K.S!!!!
Naam (vereisde)
E-mail (will not be published) (vereisde)
Webblad
Notify me of follow-up comments via email.
Notify me of new posts via email.
Hallo Kloppie
Skree jy vir die haaie omdat jy naby die see bly of omdat jy vir hulle jammer kry?
Hello Kloppertjie
Dis waar jy wegkruip.
Daai arme shark gaan ook net tande he tot die finaal dan is dit ook weg saam die Currie Beker Pretoria toe.
BULLE BO!!!!!!
Kloppertjie ek skree hard saam met jou.
Die manne met die tanne gaan die bulletjies op hul horings (neuse) laat kyk!
S.H.A.R.K.S!!!!