Weg met Regstellende Aksie!!

As die idiote in hierdie land nog nie kan raaksien en agterkom net HOE erg regstellende aksie ons land opneuk nie, dan gaan hulle lyk dit my van nou af maar moet VOEL! Hierdie is nou die 2de saak wat hof toe gaan en ek hoop hierdie keer word daar nie net buite die hof [...]

Barack Obama

Of mens nou die man like of nie, Barak Obama het ‘n tawwe tyd wat voorlê daarso in die Withuisie…baie stront om uit te sorteer en aksie by woord te sit. Kom ons hoop maar die beste en wens hom alle geluk toe. VREK bly ek het nie SY job nie!
 
Hier’s ‘n paar interessante feite [...]

Ter Nagedagtenis – 9/11

Dis nou al 7 jaar terug en nogsteeds, elke keer wat ek kyk na die foto’s of enige video materiaal, kry ek ‘n knop in my keel vir die waansin van daardie dag…hoe enige mens so iets kan beplan en actually uitvoer en dan nog “brag” daaroor, gaan my verstand te bowe…wonder of Amerika ooit [...]

Korrupsie onder metropolisielede – Rapporteer hulle ook!!

Daniëlla du Plooy
Die teenmisdaadnetwerk eBlockwatch het ’n spesiale noodlyn geskep waar korrupsie onder metropolisielede aangemeld kan word om dié euwel te help voorkom.
Dit kom ná ’n berig verlede week in Beeld oor ’n 21-jarige student wat na bewering deur metropolisielede geteister is.
Volgens die vrou, wat uit vrees nie geïdentifiseer wou word nie, het die metropolisielede [...]

Rapporteer daai padvark!

Dis mos nou iets wat ek beslis gaan doen! K*k gaan die taxi’s k*k..ek hoop?! Ek gaan vir my ‘n klein notaboekie in my kar sit met ‘n pen by, en as ek ‘n padvark sien (veral elke oggend oppad werk toe is daar ‘n paar) en ek gaan hulle aanmeld! Lekker!!!!
Artikel uit Beeld, Jul [...]