Posted on Augustus 17, 2009 by mklopper
Ek het so rukkie terug ‘n dvd gekoop op afslag en toe ek dit wou kyk, gesien dis verkeerde “region” en dit nogals verkoop deur my local movie rental winkel. Sit toe maar die ding eenkant want onnosele ek het die slippie weggegooi. Dit was immers ‘n movie op special en wie sou kon raai die bleddie ding [...]
Filed under: Allerlei | Tagged: fliek met lewensles, goeie flieks, The Ultimate Gift | 1 Kommentaar »
Posted on April 14, 2009 by mklopper
I’m sitting here in the study, looking at your picture.
Wondering why you couldn’t be a part of my future.
Uncontrollable tears stream down my face,
while my heart beat starts to race.
Asking God why He took you from my life,
it was more painful than stabbing me in the heart with a knife.
I still needed you here,
you were the [...]
Filed under: Allerlei | Tagged: gestremdheid, losing a loved one, mourning | 5 Comments »
Posted on Maart 30, 2009 by mklopper
Ons almal deal met struggles – whether dit daaglikse werks issues is, of persoonlike probleme by die huis, kinders wat jou mal maak met hul nukke en giere, die verlies van ‘n geliefde, moeilike familie lede, finansiele druk, ag, die lys kan aangaan, maar wat doen mens met al die stress wat elke dag net [...]
Filed under: Allerlei | Tagged: afsterwe, rou, smart, verlies van 'n geliefde | 2 Comments »
Posted on Maart 13, 2009 by mklopper
Ek kry gisteraand hierdie sms:
”The Charity that we sponsor, Guild Cottage, has burnt down.
The Kids are being housed in a church.
Please bring clothing, bedding, matrasses and any other
essentials tomorrow to work.
Sorry for the short notice”
Short notice se dinges – die brand het nie “notice” gegee nie…
ek sal foto’s neem [...]
Filed under: Allerlei | 3 Comments »
Posted on February 10, 2009 by mklopper
Toe ek die prentjies hierbo sien wat vir my aangestuur was via epos, dink ek, die natuur is darem maar wonderlik en ek admire die hele animal kingdom en hoe hulle dinge doen ens. Nou kry jy die mensdom, die spesie wat supposedly “meer breins” het, wat “evolve” het, wat supposedly “siele” het waar diere [...]
Filed under: Allerlei | Tagged: animals and their babies, die natuur, die natuur en ouerskap, diereryk ouerskap, kruger wildtuin, leeus, moederliefde, nature, olifantbul groet vriend | Leave a Comment »