Posted on Januarie 27, 2009 by mklopper
Die ’swart Bok van Blerk’ wyd bekend
Verskeie mense het gister laat weet hulle ken die “swart Bok van Blerk” wat op ’n video op beeld.com die liedjie “De la Rey” in Mosambiek sing.
’n Leser het die video per e-pos na mystorie@beeld.com gestuur.
Mnr. Garth Albasini van Johannesburg sê die man se naam is Jaguar. Hy woon [...]
Filed under: Allerlei | Tagged: bok van blerk, de la rey, swart bok van blerk | Leave a Comment »
Posted on Januarie 19, 2009 by mklopper
Ek en my man is nou nie juis geniaal as dit kom by foto’s neem nie maar as ons die geleentheid kry, neem ons foto’s van dinge wat ons interesseer en hoop dit kom mooi uit. Ek kom toe vandag af op ‘n kompetisie wat gehou word in Die Beeld en ek dog, ok, kom [...]
Filed under: Allerlei | Tagged: arum lelie, arum lily, foto kompetisie, varkblom | 3 Comments »
Posted on Augustus 7, 2008 by mklopper
Hierdie is nogals lekker, vat ‘n kleine rukkie maar interessant om te doen!
Hierso is die vrae en die antwoorde, en dan my mosaiek:
1. What is your name? Marinda
2. What is your favourite food? Prawns
3. Which school did you attend? Various
4. What is your favourite colour? Blue
5. Which celebrity do you consider to be your [...]
Filed under: Allerlei, Snaaksighede... | Tagged: mosaic, mosaiek, photo mosaiek | 1 Kommentaar »
Posted on Augustus 1, 2008 by mklopper
Jolie kraam in kalmte
Los Angeles. – Angelina Jolie het op 12 Julie met panfluitmusiek op die agtergrond die lewe aan haar en Brad Pitt se tweeling geskenk.
Angelina het ook ’n CD met voëlgeluide, lopende water en Boeddhistiese dreunsang gevra om te verseker ’n kalm atmosfeer heers in haar kraam-saal – én dat Brad en James [...]
Filed under: Allerlei | Tagged: angelina jolie, angelina jolie gives birth, hollywood celebs, hollywood stars and their fetishes, hollywood sterre | 6 Comments »
Posted on Julie 24, 2008 by mklopper
Ek is nou nie so seer in die golfspeel ding nie maar my broer is, en hy werk vir PlaymoregolfSA with Vodacom.
Dis amazing hoeveel geld mense spandeer om golf te speel per spel. En ek het so bietjie gelees aan die amazing offer wat PlaymoregolfSA mens gee en dan nog die PlaymoregolfSA Travel wat hulle [...]
Filed under: Allerlei | Tagged: gary player, golf membership, golfbaan lidmaatskap, playmoregolfsa, playmoregolfsa with vodacom | 1 Kommentaar »