“Le Shake” of all Shakes

Hoe klink ‘n Milkshake met SKOP ?

  en      en      
=  
Hierdie het my man per toeval ontdek so paar jaar terug en vandat ek hom ontmoet het, is dit ‘n instelling as ons by die SPUR of enige gelisensieerde restaurant kom wat milkshakes op hul menu het….
Hy was saam met vriende by die SPUR, en vra [...]

Kloppertjie se Slak Special…

Bestandele:
+- 100 gram Bloukaas
1 blikkie slakke (gedreineer want die sous word nie gebruik nie)
1-2 teelepels Crushed Garlic
1-2 Eetlepels Irish Butter (of enige margarine for that matter)
250 ml Vars Room
1 eetlepel Grinded Black Pepper (of meer volgens smaak)
125ml Rooiwyn (enige tipe, ek gebruik gewoonlik ‘n droë ene)
Parsley
Snye brood  om te toast (ek toast gewoonlik so 2 snye [...]

GNUDI ALL’ACQUA 2

Ek hou daarvan om nuwe goed uit te probeer, en hierdie was ‘n wenner! Ek wat  natuurlik ‘n vleis-eter-deluxe is, het natuurlik plan gemaak en bacon bygesit – wonder hoe ham of salami sal smaak met die? Dink ek probeer dit volgende…
 

1 large bunch raw spinach, chopped
5 tablespoons extra virgin olive oil, plus extra [...]

Watertand lekka!

Ek is nou nie ene vir bak en brou en allerlei resepte nie maar DIE ene is darem maar een resep wat mens se mond laat kwyl! Ek is glad nie ‘n persoon wat hou van baie soetgoed nie, ek verkies gewoonlik die biltong, droëwors, soutterte en daai dinge maar kyk, HIERDIE tert maak die [...]