Lightning Crashes

Hierdie liedjie van die group “Live” sit nou al ‘n paar dae in my kop vas. Die betekenis is nogals diep. Dis opgedra aan ‘n vriendin van die groep wat gesterf het in ‘n motorongeluk. Al haar organe is geskenk en sy’t nuwe lewe gegee aan ‘n ander persoon wat sou sterf.
“Lightning Crashes”

lightning crashes, a [...]