KAN jy sing?

Ek het een oggend lekker vasgesit in die traffic oppad werk toe…en dis ‘n geploeter so teen 0,1km per uur,  ‘n helse gemors gewees….en toe skielik vang my ore ‘n klank, maar so onaardse geluid asof ‘n kat vasgevang is in ‘n tumble dryer en besig is om te kraam……ek draai toe my ruit so [...]

Vloek soos ‘n Matroos, of is dit nou, soos ‘n Afrikaner?

Kyk, as daar net een persoon is wat vir my kan verduidelik HOEKOM spesifieke woorde nou juis gekies was destyds as vloekwoorde sal ek op my kop staan en Hansie Slim sing… Ek persoonlik dink dis meer die konteks waarin ‘n woord, enige woord, gebruik word wat dit kan klassifiseer as vloek of net ‘n [...]

Om te Poep is nie ‘n sonde nie…

Elke liewe keer wat ek hierdie gedig lees, rol die trane laat ek omtrent voel ek moet hardloop of ek maak myself so stukkie vir stukkie nat…nogals heel gepas by my vorige blog…waar ons Moderne toilet vandaan kom.
 Geniet! 

 Gedig deur AG Visser – Om te poep is nie sonde nie…..
O gonna, ek hoop dis die einde van die kerk
Ek [...]

Waar daar ‘n nood is…

Howzit! Vandag is darem nie ‘n blou Maandag nie! Dankie tog! My week het rustig begin en ek hou styf duimvas dat dit so gaan bly…
Kyk, moenie my vra waar ek partykeer aan my vrae en gedagtes in my kop kom nie maar een van die vragies wat ek so by myself gevra het gister het [...]

Griep is gone, nou bronchitis..what’s next?

Ai – kannie wennie! Griep is nou weg en nou is dit hoes-proes – keelgat rou! Ai, ek sluk maar die meds, sal seker een of ander tyd help…!
Vir die wat kom loer na my blog – dankie almal, ek geniet nogals om so my eie mini-website te hê! Vir die wat comments lewer – baie [...]