Ek en my man was verveeld…

Ons loop een Saterdag in die erf rond, opsoek na iets om te doen…en besluit dis tyd om ‘n vaal stukkie van ons erf te verander in ‘n lus virrie oog…

Van hierdie….

 

 

en na ‘n lang dag….

 

en finally, so +- 3 maandjies later…

Moet nog pics neem van die hele stukkie om te wys hoe als gegroei het! Die Papyrus is HUGE en pragtag!

 

 

 

2 Responses

  1. Hi jong, julle hoekie lyk pragtig!! Ek is mos ook so, as ek buitentoe gaan sien ek altyd iets wat ek wil skoonmaak, regmaak om mooi maak! Ek geniet natuurlik die mooi maak in die tuin die meeste, dan kan ek vir dae lank my eie handewerk bewonder en is so trots op myself!!!

    Ida

  2. Julle kan wikkel, ne! Dit lyk pragtig, dalk moet ek by julle kom raad vra as die idees opraak!

Leave a Reply