Hierso is ‘n paar tuine wat vir my of ongewoon of net plain en simple pragtag is…
Dit is pragtig! Kan nie wag vir my plot tuin wat begin moet word nie!
Kan u my asb voorsien van ‘n webblad met bruggies baie dankie
Hi Liza, bruggies is maar orals beskikbaar by kwekerye en dan plekke soos Houtkraal, Lifestyle Garden Centre. Beide het webtuistes maar ek sal bietjie kyk op die web en links opsit.
Naam (vereisde)
E-mail (will not be published) (vereisde)
Webblad
Notify me of follow-up comments via email.