Die VSA en Midde-Ooste

4cavuu7euca8udmodca5ke33jca1122zkca1uqgw9ca14zh55cagx1mdwcatdt0f6cavpp7lqcaidwl0kcap1ona1calv52w1cawdq6wacapqvlx6cal06wfvcas5yrb2ca25t6cacau1he1gcau3bli2.jpg

 Ek vind al die gebeure daarso in die Midde-Ooste nogals heel interessant. My een vriend, Ahmed Moussa, ‘n Egiptiese Muslim-outjie wat bly so 60km buite Cairo is nogals heel kundig oor al die dinge en stuur gereeld vir my goed om te lees en hy leer my nogals baie van al die strooi wat aan die gang is tussen die arrogante Amerikaners en die politieke agenda’s…vir die van julle wat dit ook interessant vind, en die geduld of tyd het om te lees…hierso is baie goeie leesstof wat heelwat verduidelik… mearsheimer-walt-the-israel-lobby-and-us-foreign-policy-2006.pdf

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: