Griep is gone, nou bronchitis..what’s next?

Ai – kannie wennie! Griep is nou weg en nou is dit hoes-proes – keelgat rou! Ai, ek sluk maar die meds, sal seker een of ander tyd help…!

Vir die wat kom loer na my blog – dankie almal, ek geniet nogals om so my eie mini-website te hê! Vir die wat comments lewer – baie dankie julle! Ek sukkel nog so bietjie met die reply op comments en dinge maar ek sal nog regkom…dalk die voorgeskrewe pilletjies wat my kop so effe aan die dowwe kant het! ha ha

Ek sal ander dag aangaan met die “Van toeka tot nou”…vat nogals dinkwerk om te onthou alles wat ek as kind tot nou aangevang het…nie dat ek oud is nie! Of is 30 amper 31 oud? Ek voel soms nog kind….

Ek gaan nie veel verder sê vandag nie…het ‘n lekker uitknipseltjie van ‘n koerant wat ek via e-mail al ‘n hele rukkie terug gekry het…ek vind dit deksels snaaks…hoop dit sit ‘n grin op julle gesiggies sodat julle ‘n great weekend kan hê!

 

boeremag.jpg

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: