Watertand lekka!

Ek is nou nie ene vir bak en brou en allerlei resepte nie maar DIE ene is darem maar een resep wat mens se mond laat kwyl! Ek is glad nie ‘n persoon wat hou van baie soetgoed nie, ek verkies gewoonlik die biltong, droëwors, soutterte en daai dinge maar kyk, HIERDIE tert maak die katkloue uitkom as ek nie ‘n happie kan kry nie!  He he! My Ouma het dit klompie jare terug uit die Huisgenoot gekry en dis sooo maklik en vinnig om te maak! Ek bother nie om te sukkel met die kors nie – ek pak net die beskuitjies onder in die bak en gooi die mengsel bo-oor en strooi dan verkrummelde tennisbeskuitjies bo-op vir versiering…plain and simple…Enjoy!

scan0004.jpg

3 Responses

  1. Dankie vir jou hulp nou die dag om my naam te verander op SSSB. Ek het suksesvol verander van Lootiy. Ek sal jou resep probeer, hou daarvan om nuwe resepte uit te toets.

    geniet jou sondag verder

  2. Malvatert, lanklaas van dit gehoor, gaan dit bietjie probeer!!

    Jou blog raak nou oulik hoor!

  3. Dankie, gaan dit probeer. Lyk baie lekker!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: