Groentetuin vir Guild Cottage in Parktown, JHB

 

Ek moet die 17de Mei 2008 vir die Guild Cottage (www.guildcottage.co.za) in Parktown ‘n groentetuin insit saam met my werk se IT departement…ons fondse is maar baie min so ek gaan hierso ‘n lysie sit van als wat ons nodig het, so as enigeiemand kan help, of kontakte het in kwekerye, asseblief laat my weet sodat ek kan kyk wat ek kan kry as donasies in die vorm van plante (groente of herbs) en al die ander benodighede wat daarmee saamgaan…

Ek benodig / of wil graag hê:

Klein groenteplantjies soos spinasie, wortels, uie, kool, blaarslaai, pampoen, tamatie (cherry), aarbeie, ens ens

Groente saadjies

Kompos

Gruis vir ‘n paadjie

“edging” vir die paadjie in die vorm van “pencil sticks” of baksteen of “stepping stones”

‘n hout “arch”

Lavender plantjies vir by die ingang van die groentetuintjie

as ek ‘n plek kan kry wat die irrigation vir my sal doen

dalk ook shadenet wat in die aande oor die plantjies getrek kan word (gestut natuurlik bo-oor met pale of iets) vir as die winter dalk ysig gaan wees

2:3:2 fertiliser

‘n sit bankie of ” cast iron stoeltjie en dalk ‘n kleine ou tafeltjie – net vir die mooiheid rerig

Ek sal goed bysit soos dit my byval – my lysie is by die werk…

 

Ta,

Marinda

 

 

skies vir al die engels maar ek kan nie die Afr. onthou van al die goed nie…

 

dan ook

Potte vir die kruie

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: