Guild Cottage – Groentetuin vordering…

 

Ek het ‘n menigte klomp plekke gekontak en sover het ek dalk 3 borge om te help met die groentetuin – een is bevestig…

Andy, baie, baie dankie! Dis mense soos jy wat ‘n verskil maak in die wêreld van ons.

Mense, gaan gerus op sy webtuiste – dis www.dewetenviro.co.za

Toe ek nog tuine gereeld gedoen het was ek altyd 1ste by Central Nursery Depot (deel van DeWetEnviro) in Linbro Park om al my plante te kry, en ek het nog altyd reggekom daarso…dis vir wholesale en retail.

Ek het dalk ook ‘n borg vir al die groente en dalk ook vir my stepping stones, maar sal daaroor uitbrei sodra ek bevestiging het.

Nou die res van die goedjies wat ek nog benodig:

Ceramic potte – large, medium en small vir die entrance van die Guild Cottage. Die mure is wit en die gutters ens is swart so ek moet versigting wees met kleurskema en styl.

‘n “Strawberry” pot vir in die groentetuin. Dis daai potte wat die openinge in die kante het vir die aarbei plantjies om in geplant te word..

‘n Pot vir cherry tomoatoes

‘n Stel potte vir die herbs – so 4-5 potte – verskillende groottes maar moet bymekaar pas…

Wooden arch (of van draad) en ‘n bankie – sleeperhout tipe, gewone hout of daai wit sement tipe – maar so plain as moontlik, niks fancy patroontjies en frilletjies en draaitjies nie

en as iemand vir my kan sê waar ek ‘n voëlverskrikker kan kry, asb, DIT sal darem maar te ougat wees!

Ek gaan eers die uitleg van die groentetuin mooi doen hier op my pc en dan sal ek die file link…dan kan julle sien wat ek beplan…

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: