Kruise langs SA Paaie

Ban on roadside memorials

 

09/06/2008 12:09

Hettiën Strauss, Beeld

 

 

Johannesburg – The South African National Roads Agency (Sanral) has banned all crosses put next to the side of the road to commemorate victims of road accidents.

 

Road agency spokesperson Wendy Watson said road users were breaking the rules of the road when placing any kind of symbolic cross or arrangement by the side of the road.

 

“The symbolic monument in memory of a loved one who died in a car accident draws motorists’ attention away from traffic. Loved ones should rather plant trees that are permanent and environmentally friendly”.

 

“Sanral will allow trees that are planted far enough from the road reserve”.

 

According to her, Sanral had always shown compassion to families who had lost loved ones in road accidents. Families had to remove the crosses within a few weeks after placing them.

 

“It didn’t happen. It is now time that we seriously address this issue”.

 

Sanral will in future allow families only to plant a tree near the spot where regular accidents happen. These places are known as accident hot spots.

 

The only condition is that it may not endanger motorists in any way.

 

 

Ek sien gereeld kruise langs die pad raak en dit maak my altyd so hartseer. Ek dink altyd aan dinge soos

 

Wat het daar gebeur?

Wie was die persoon wat gesterf het?

Was daar meer as een persoon wat dit nie gemaak het nie?

Hoe moes die familie voel toe hulle die nuus hoor?

Ry hulle elke dag dieselfde pad?

 

My gedagtes gaan aan en aan en as ek my weer kan kry, trek ek al paar kilometer verder en ek kan nie eens onthou wat als op die pad gebeur het in daai paar minute toe my gedagtes nog by die kruis was nie…

 

Ek het baie simpatie met mense wat geliefdes in padongelukke verloor het, my stiefbroer was in ‘n noodlottige padongeluk – sy motorfiets het onder ‘n trok beland…my stiefma het ook die blomme gereeld langs die pad loop sit en dan vir dae lank weer haar oë uitgehuil.

 

Ek sien 2 kante aan hierdie kruise langs die pad – dalk is dit ‘n subtiele maar direkte manier vir ons om te sien wat kan gebeur en dus sodoende ons onderbewussyn instel om meer versigtig te bestuur, of ons aandag aflei in so mate dat ons self net daar en dan ‘n ongeluk kan veroorsaak…

 

Dit is maar ‘n tawwe ene…

 

3 Responses

  1. Jy’s reg. Ek dink die kruise herhinner ‘n mens om bedagsaam te bestuur en op die uitkyk te wees vir ander. Maar ek hou ook van die idee dat daar bome geplant kan word. Nice inskrywing.

  2. Dit maak my ook altyd hartseer! Veral as daar soms ‘n foto by is van ‘n jong mens.

  3. Kruise langs die paaie herhinner jou om veilig te bestuur. As jy ‘n boom plant, wat ek dink goed is, is dit mooi. Egter sal die padgebruiker nie kan weet dat iemand daar gesterf het nie. Ek sal se dat daar ‘n kruis geplant moet word, maar geen byskrifte, fotos ens nie…want volgens my is dit wat die padgebruiker se aandag aftrek. ‘n Gewone kruis is net die simbool en dit gee die padgebruiker net daardie bietjie “dink” om self veiliger en stadiger te bestuur.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: