TV programme van die 80’s – Deel 1

Ek het ‘n gier in my gat gekry om al die tv programme van my kinderjare te loop opsoek…ek het altyd as kind in die aande voor die tv gesit tot Ma gesê het ek moet loop slaap (gewoonlik so tussen 8 en 9-uur die aand) maar skoolvakansies was heeeerlik! Het omtrent elke vakansie by my Ouma gekuier en dan kyk ek en sy TV1 en TV4 so op die beurt, hang af was wys die aand, en dan sit ons die tv eers af as die uitsending klaar is…”Die Stem” het nog daai dae gespeel…

Geniet die trippie down Memory Lane!!

 

MacGuyver                                                          TJ Hooker

                           

 

C.H.I.P.S.                                                    21 Jump Street                

                          

 

The Wonder Years                                     The Waltons              

                

 

WKRP in Cincinnati                                    Who’s the Boss                  

        

 

“V”                                             The Golden Girls

              

 

Twin Peaks                                 The Cosby Show

         

 

Thornbirds                                          Thirtysomething

        

 

The A-Team                               St Elsewhere

         

 

Simon & Simon                                  Silverspoons

 

7 Responses

  1. Ai en nou vergeet jy toe my all time favourite. RIPTIDE. Die Joe Penny was darem maar vir my sexy, al was hy so kort. Hier is ‘n hele paar wat ek nooit gemis het nie hoor! 😉

  2. Ek was versot op Chips en sommer mal verlief op Eric Estrada.

  3. Ek onthou ek was mal oor Thornbirds en Thirty something. 30 en nog ietsie het vir my daardie tyd so oud geklink! hahaha 😆

    Maar ek kyk vandag nog The Golden Girls as dit op die skotteltjie wys.

  4. Dankie vir die nostalgie. Was MAL oor Golden Girls en McGyver. Thornbirds was my ma se gunsteling. Sy is 10jaar terug oorlede, jy’t my nou laat onthou.

  5. Daar was nog n hele paar ander in my tyd ook. Ai die goeie ou dae!
    Alpha something…
    Haasdas se Nuuskas Dinsdag aand om 6
    ens..ens….

  6. Hi Julle! Bly julle geniet die post! Hierdie is maar deel 1 – die res van die shows sal in my deel 2 wees…net nog nie kans gekry om die 2de post te doen nie. As ek als in 1 post sit sal dit te lank vat om oop te maak…
    ; – )

  7. Graag Mac Guyver gekyk, die man die man oe die man is sexy ((was))??

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: