Kom ons maak seker hierdie Maandag is nie BLOU nie!

Ek, vir een, is gatvol vir depressed wees, gatvol vir mense wat maak dat ek en my  man nie lekker naweke kan hou nie…gatvol om met ‘n smile op my gesig te sit terwyl ek eintlik stoom van binnekant af….so, ek gaan vandag my kop hoog hou en nie laat enigeiets my kwaad maak nie, die smile op my gesig gaan genuine wees…basta! Kom ek remind myself en sommer almal wat dalk ook “af” voel, hoekom ons moet positief bly, sover ons kan, en ‘n glimlag op ons bakkies sit wat ons bedoel!

“When one door closes another door opens, but we so often look so long and so regretfully upon the closed door, that we do not see the ones which open for us.”

—Alexander Graham Bell (1847-1922), inventor

2 Responses

  1. Kloppertjie. Ek is so bly dat jou man met Theo gepraat het, al het hy nie te veel kon sê nie. Dis tyd, die tyd het aangebreuk dat julle as jong paartjie die geleëntheid kry om jonk te wees. Geniet die vryheid. “({fluister})” en wees stuitig.

  2. Lekker positiewe inskrywing.
    Sterkte vir julle

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: