Sommer net…

Ai, ek blog mos op Bosparra.com, en dinge gaan effe woes daarso…’n party was gereel vir Vrydag wat nou verby is, wat klink of dit fantasties was…ek wou so graag daarso wees, het belowe ek sal my bes doen om te probeer bywoon, maar het nou al vir ‘n 2de keer nie uitgewerk nie…en ek was so besig lately, ek kry skaars tyd om te comment en deel te wees van die gesprekke op BP, en dit klink of heelparty mense in mekaar se keelgatte was oor als…die een sou bywoon en het nie opgedaag nie ens ens…oh well, let it be mensies…dis nou maar die lewe…

En ek probeer al heelaand ‘n paar songs gooi op BP om die gemoedere te lig, maar dit wil vir een of ander rede nie werk nie…oeps…so ek gooi dit gou-gou hierso…GENIET!

En so na ‘n wille naweek vir party bloggers en paar harde woordjies tussen ander, dink ek dis tyd dat die spiere ontspan en ons LEKKER musiek luister…laat die voete saam “tap”, swaai daai lyf voor die pc en of jy nou kan mooi sing of nie, laat jou stembande tril en sing-a-long boys and girls!

😉

 DON’T WORRY, BE HAPPY…  http://www.youtube.com/watch?v=yjnvSQuv-H4

Surfin’ USA – Beach Boys  http://www.youtube.com/watch?v=gbRKfieMsdQ

 Heins Winkler – Next stop happiness   http://www.youtube.com/watch?v=P7XBWgzxFr8

 Bryan Adams- Summer of 69?  http://www.youtube.com/watch?v=GscyrACOKJA

One Response

  1. die stryery op bosparra raak nou simpel, en die feit dat die wat waai van bp af gaan begin hul eie bp kloon sites…….boooooring

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: