Foto Kompetisie (www.beeld.co.za)

Ek en my man is nou nie juis geniaal as dit kom by foto’s neem nie maar as ons die geleentheid kry, neem ons foto’s van dinge wat ons interesseer en hoop dit kom mooi uit. Ek kom toe vandag af op ‘n kompetisie wat gehou word in Die Beeld en ek dog, ok, kom ek stuur ‘n foto in en laat ons maar sien of die mense dit gaan mooi vind of nie. In welke geval, ek dink dis ‘n pragtige foto,of dit nou ‘n plekkie in die kompetisie kry of nie.

dsc00027

‘n Varkblom. Foto is geneem Junie 2006 deur my man, Johan Klopper in ons tuin, op daardie stadium ‘n meenthuis in Dowerglen, Edenvale, Gauteng.

3 Responses

  1. Skitterende foto. Ek dink jy sal hou Robert Mapplethorpe se bekende “Lillie”! Soek maar op die Internet – daar is baie voorbeelde.

  2. mooi.- lekker naweek jou *******kind (hehe)

  3. […] inskrywing oor simbole, en eers met Rustig se inskrywing oor sy uiteindelike verblyfspermit en hierdie foto van Kloppertjie, kon ek ‘n behoorlike wegspringplek vind, en inspirasie om verby Jung se […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: