The Ultimate Gift

The ultimate gift

Ek het so rukkie terug ‘n dvd gekoop op afslag en toe ek dit wou kyk, gesien dis verkeerde “region” en dit nogals verkoop deur my local movie rental winkel. Sit toe maar die ding eenkant want onnosele ek het die slippie weggegooi. Dit was immers ‘n movie op special en wie sou kon raai die bleddie ding gaan nie speel in my dvd speler nie. Elk geval, slim vang sy baas en gisteraand kyk ek en manlief dit op die pc. Gelukkig het ons goeie klank en ‘n ordentlike video kaart.

As daar nou wragtag een fliek is wat ek sweersekerlik ‘n paar keer sal kyk, dan is dit hierdie een. Tranetrekker deluxe, maar ook snaaks en vol wysheid. Dit laat mens dink oor die lewe, en hoe jy dit ervaar. Laat jou wonder of jou intensies altyd op die regte plek sit en of mens nie so bietjie “vain” raak met tye nie.

Kyk hierdie fliek – dis rêrig baie goed! Tot my man het ‘n traan of twee weggepik…

Kort beskrywing:

When Jason Stevens’ impossibly wealthy Grandfather, Red Stevens, dies, he figures the “reading of the will thing” will be another simple cash transaction. Instead, Red devises twelve tasks, twelve “gifts” that Jason must accomplish in order to receive his inheritance. The Ultimate Gift is based on the best-selling novel of the same name from author Jim Stovall

  Dis beskikbaar vir onder ‘n R100 by Kalahari.net (EN dit sal die regte “region” wees)  :-)

Kliek op die prentjie hieronder as jy belangstel om dit te koop

Kalahari.net

 

One Response

  1. I know that this book can be found as softcopy somewhere on the net.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: