Lightning Crashes

Hierdie liedjie van die group “Live” sit nou al ‘n paar dae in my kop vas. Die betekenis is nogals diep. Dis opgedra aan ‘n vriendin van die groep wat gesterf het in ‘n motorongeluk. Al haar organe is geskenk en sy’t nuwe lewe gegee aan ‘n ander persoon wat sou sterf.

“Lightning Crashes”

lightning

lightning crashes, a new mother cries
her placenta falls to the floor
the angel opens her eyes
the confusion sets in
before the doctor can even close the door

lightning crashes, an old mother dies
her intentions fall to the floor
the angel closes her eyes
the confusion that was hers
belongs now, to the baby down the hall

oh now feel it comin’ back again
like a rollin’ thunder chasing the wind
forces pullin’ from the center of the earth again
I can feel it.

lightning crashes, a new mother cries
this moment she’s been waiting for
the angel opens her eyes
pale blue colored iris,
presents the circle
and puts the glory out to hide, hide

5 Responses

  1. Hi kloppie , jy s skaarsinnie omtrek… mis jou insae.

  2. Kabous , alla dorper.

  3. Die is nou een van die mooiste. Kassie jy is great

  4. Kan jy glo ek het al vergeet jy het ook ‘n blog !!! :OUDERDOM:

  5. Hi Meermin! Jip, die blog run nog al die pad, ek kry net nie veel kans om die ding te update nie! Oeps!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: