Snaakse Feite

  

Cockroaches can live for 9 days after their head has been cut off. 

cockroach1

  

The world’s largest amphibian is the giant salamander. It can grow up to 5 ft. in length.

 

clipart_salamander

 

The first coast-to-coast telephone line was established in 1914.

 

man_on_phone

 

A car traveling 100 mph would take more than 29 million years to reach the nearest star.

 car

 

In Cleveland, Ohio it is illegal to catch mice without a hunting license.

 

Clipart-Cartoon-Design-19

In Sweden there is a ski-thru Mcdonalds.

winter_clipart_skiing_2

Pinocchio is Italian for “pine head.”

Pinocchio

In York, excluding Sundays, it is legal to shoot a Scotsman with a bow and arrow.

clipart5

Gedagte virrie dag…

     

Hey jou sexy ding, 
     kap ‘n smile, break a leg, 
     skiet ‘n tiet, drink ‘n dop,
      lag vir  jou eie gat, want hoekom……

vrydag

 

 

DIS  VRYDAG!

GO SHARKIES GO!

 

Mosaiek

Hierdie is nogals lekker, vat ‘n kleine rukkie maar interessant om te doen!

Hierso is die vrae en die antwoorde, en dan my mosaiek:

1. What is your name?  Marinda

2. What is your favourite food?  Prawns

3. Which school did you attend? Various

4. What is your favourite colour? Blue

5. Which celebrity do you consider to be your favourite? Jason Bourne

6. Your favourite drink? Sherry!

7. Your dream holiday? Island

8. Your favourite dessert (poeding, nagereg)? Crème Brulee

9. What do you want to be when you grow up? I don’t want to grow up!

10. What do you value most in life? Love

11. One word to describe you? Fabulous (he he)

12. Your blog name or nick? Klopper Kaskenades

OK, om dit te doen, gaan jy eerste na Mosaic Maker toe. Daar kies jy jou kolomme (3) en rye (4). Maak Flickr se search bladsy oop in ‘n aparte venster. Daar gaan search jy dan die antwoorde op die vrae. Kies een foto van DIE EERSTE bladsy, en copy sy url in die mosaic maker se spasies. Wanneer jy klaar is, save die hele gedoente na jou rekenaar. Daar is ‘n save button. Upload dan die mosaic soos ‘n gewone foto in jou post. Hulle sal aan die onderkant vir jou ‘n code gee wat jy by die HTML deel van jou post paste, om erkenning te gee aan die foto’s wat jy gebruik. Have fun!

Etiket vir Tappits

ALGEMEEN

1. Moet nooit bier saam vat na ‘n job interview nie.

2. Probeer eers uitvind wie die mense in jou jaard is voor jy begin skiet.

3. Die dominee smaak dit nie as jy ‘n cooler box saam vat kerk toe nie.

4. As jy die bed moet stofsuig is dit tyd om ander lakens op te sit.

5. Selfs al is jy seker jy is ingesluit in die testament, moenie jou Venter

saam sleep na ‘n begrafnis toe nie.

 

UITEET

 

1. As jy wyn skink, tilt die paper cup sodat jy nie die “vrug” van die wyn

bederf nie.

2. As jy uit die bottel uit drink, hou hom so vas sodat jou vingers die

label toehou.

 

ONTHAAL IN JOU HUIS

 

1. Moenie jou geliefde opgestopte hamster/kat/hond/aap op die koffietafel

sit nie.

2. Moenie dat jou hond van die tafel af eet nie (al is sy maniere beter as

jou gaste s’n).

 

PERSOONLIKE GESONDHEID

 

1. Terwyl ore gereeld moet skoongemaak word, is dit ‘n job wat verkieslik

met jou eie bakkiesleutels gedoen moet word.

2. As jy toiletware reg gebruik kan jy ‘n paar dae gaan sonder ‘n wassie.

3. Grond en olie onder jou vinger naels is ‘n social nee, want dit gee daai

finger snacks ‘n snaakse smaak en cherries laaik dit nie so kwaai nie.

 

VERHOUDINGS (buite die familie)

 

1. Bied altyd aan om die aas aan jou goose se hoek te sit, veral met die

eerste date.

2. Wees aggressief. Laat weet haar jy wag al twee jaar om met haar uit te

gaan nadat jy daai goed gelees het teen die toilet muur daar by die jol

plek.

3. Maak seker jy vind uit by haar ma-hulle wanneer sy by die huis moet

wees. Party sal sê 10-uur, ander “Maandag”. As die antwoord Maandag is, is

dit jou job om te sorg dat sy betyds by die skool is.

 

FLIEK

 

1. Huilende babas moet verkieslik na die voorportaal gevat word en onmiddel

lik na die show gehaal word.

2. Moenie met die mense op die screen probeer praat nie. Jarelange

wetenskaplike navorsing het bewys dat hulle jou nie kan hoor nie.

 

TROUES

 

1. Kleinvee is nie so ‘n hot trougeskenk nie.

2. As jy die bruid langer as 5 sekondes soen, kan jy miskien geskiet word.

3. Vir die bruidegom: Huur ‘n tux; ‘n corduroy broek en T-shirt met ‘n

cummerbund werk nie so lekker nie. Stofepipes is ook uit.

4. Al is dit moelik, sê maar ja vir sokkies en skoene (al is dit dan net

vir die kerk).

 

BESTUUR

 

1. Dim jou ligte as ‘n kar van voor af kom, al is jou gun gelaai.

2. As jy by ‘n 4-way stop kom, ry die ou met die grootste wiele eerste,

daarna die ou wie se exhaust die hardste raas.

3. Moet nooit ‘n ander blaar se kar tou met pantyhose en duct tape nie.

4. As jy jou vrou/goose met ‘n kannetjie stuur om te gaan petrol haal, is

dit swak maniere om haar te vra om bier ook terug te bring.

5. Moenie spin as jy in ‘n begrafnisstoet ry nie.