HARTKLOP

hartklop

Ek probeer soveel as moontlik betrokke raak by Welsyn werk, nie omdat ek moet of skuldig voel nie, maar omdat ek wil. Daar is dinge wat my BAIE na aan die hart lê en ek wil ‘n verskil maak. Hierdie blad sal gereeld informasie bevat van Projekte waarby ek betrokke is. Ek spring nie juis rond tussen verskillende plekke nie en dus sal jy 10 teen 1 meerendeels projekte sien vir dieselfde organisasies. Ek voel dis baie beter om ‘n plek liewers aanhoudend te ondersteun as om ‘n “Once-off” donasie of projek te doen, dit dra baie meer vrugte. Dan kan mens help om ‘n verskil te maak voortdurend en help dat die organisasie voortleef en hul goeie werk doen.

Ek het besluit om hierdie blad dus HARTKLOP te noem.

Hou dus dop, en…

KLOP jou hart?

Kom-kom! Have a heart, raak betrokke!

 

Aktiewe Projekte:

 

KITTY/ PUPPY HAVEN

kittypuppyhaven

Hierdie plek het dringend hulp nodig. Hierso is ‘n uittreksel…

Kitty & Puppy Haven forced to move.
We are being forced to move!! Kitty & Puppy Haven, has recently been issued with notice that we need to be off our current premises and operating on new ones by 2009. This is where we need your help!! Fortunately we have new premises available where we will be re-establishing the sanctuary, but we need to renovate these extensively in order to make them operational for our puppies and kittens. This expense of rebuilding the entire sanctuary will be a costly one. In fact, we will need to raise approximately R400 000 to rebuild the Haven. In addition to the desperate financial help that is needed, we are also making an appeal for any building supplies that would assist us in our effort.

Any financial assistance would be great and we are very willing to recognise your donation and support publicly on our Website or through signage on our animal runs, should this be something you or your organisation is interested in. Furthermore, we are a registered NPO and have applied for our PBO number, which will enable all donations to be tax deductible.

Hierso is ‘n dokument wat die items lys wat benodig word:

relocation-building-supplies 

Hulle het ook ‘n lys van algemene items wat maandeliks ens benodig word.

Kliek op die link om hierdie lys te sien:

http://www.kittyhaven.co.za/index.php?option=com_content&task=blogsection&id=5&Itemid=29

________________________________________

Vorige Projekte:

STANLIB IT Department is vasberade om die Guild Cottage in Parktown, JHB te help waar ons kan. Ons het Saterdag 17 Mei 2008 ‘n groentetuin geskep vir hulle en dit was ‘n fees! Ons het dit gate uit geniet! Vrek hard gewerk maar absoluut die moeite werd!

Was dit nie vir ons borge nie, sou ons maar lekker gesukkel het. Fondse was maar min, so baie, baie dankie aan almal wat gehelp het!

CENTRAL NURSERY DEPOT (DeWetEnviro Landscaping)

 

Ek het ‘n klomp foto’s van die gebeure van die dag – dis als op photobucket. Kliek net op die link hieronder om daarna te kyk

http://s247.photobucket.com/albums/gg122/mklopper/Guild%20Cottage%2017%20May%202008/

asook

http://s247.photobucket.com/albums/gg122/mklopper/Guild%20Cottage%2017%20May%202008%20continued/

Daar’s baie foto’s so verskoon maar asb as dit lank vat om oop te maak dalk…

 

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: